Toekomstige Ingenieur Droomreeks

R160,00

AFRIKAANS

Die Droomreeks is ontwerp om die kleinspan bloot te stel aan nuwe konsepte wat nie nou al in die klas bespreek gaan word nie, en dit ontsteek nuuskierigheid en belangstelling in nuwe idees.

Dit is die perfekte geskenk vir ’n uitdagende persoonlikheid wat altyd wil deel wees van die ‘groot mense’ se gesprekke, sowel as vir die meer introspektiewe kinders wat gretig is om te leer en te ontdek. Hierdie reeks vuur die verbeelding aan van enige kind, selfs dié wat nie reeds ’n bestaande belangstelling in die onderwerpe het nie.


ENGLISH

The Dream Series is designed to introduce little ones to new concepts they won’t encounter in class just yet, sparking curiosity and interest in fresh ideas.

It’s the perfect gift for a bold personality who loves being part of “grown-up” conversations, as well as for quieter, more introspective children eager to learn and explore. This series captures the imagination of any child, even those without an existing interest in the topics.

20 in stock

SKU: DroomENG Category:

Description

AFRIKAANS

Die Droomreeks is ontwerp om die kleinspan bloot te stel aan nuwe uitdagings.

Die reeks sal enige 9–11 jarige onafhanklik besig hou, die jonger span (6–8 jaar) sal met ’n bietjie hulp die konsepte kan begryp en self dan speel.

Die Toekomstige Ingenieur:

  • verduidelik hoe enjins werk

  • het lekker programmeringspeletjies

  • stel verskillende materiale bekend

  • en het talle eksperimente in


ENGLISH

The Dream Series is designed to introduce kids to exciting new challenges.

The activities can keep 9–11 year olds independently engaged, while younger children (ages 6–8) can grasp the concepts and enjoy the activities with some guidance.

The Future Engineer book:

  • Explains how engines work

  • Includes fun programming games

  • Introduces different materials

  • Features a variety of exciting experiments

Additional information

Dimensions 29,7 × 21 × 3 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Toekomstige Ingenieur Droomreeks”

Your email address will not be published. Required fields are marked *