Description
AFRIKAANS
Die Droomreeks is ontwerp om die kleinspan bloot te stel aan nuwe uitdagings.
Die reeks sal enige 9–11 jarige onafhanklik besig hou, die jonger span (6–8 jaar) sal met ’n bietjie hulp die konsepte kan begryp en self dan speel.
Die Toekomstige Ingenieur:
-
verduidelik hoe enjins werk
-
het lekker programmeringspeletjies
-
stel verskillende materiale bekend
-
en het talle eksperimente in
ENGLISH
The Dream Series is designed to introduce kids to exciting new challenges.
The activities can keep 9–11 year olds independently engaged, while younger children (ages 6–8) can grasp the concepts and enjoy the activities with some guidance.
The Future Engineer book:
-
Explains how engines work
-
Includes fun programming games
-
Introduces different materials
-
Features a variety of exciting experiments
Reviews
There are no reviews yet.