Toekomstige Dokter Droomreeks

R160,00

AFRIKAANS

Die Droomreeks is ontwerp om die kleinspan bloot te stel aan nuwe konsepte wat nie nou al in die klas bespreek gaan word nie, en dit ontsteek nuuskierigheid en belangstelling in nuwe idees.

Dit is die perfekte geskenk vir ’n uitdagende persoonlikheid wat altyd wil deel wees van die ‘groot mense’ se gesprekke, sowel as vir die meer introspektiewe kinders wat gretig is om te leer en te ontdek. Hierdie reeks vuur die verbeelding aan van enige kind, selfs dié wat nie reeds ’n bestaande belangstelling in die onderwerpe het nie.


ENGLISH

The Dream Series is designed to introduce little ones to new concepts they won’t encounter in class just yet, sparking curiosity and interest in fresh ideas.

It’s the perfect gift for a bold personality who loves being part of “grown-up” conversations, as well as for quieter, more introspective children eager to learn and explore. This series captures the imagination of any child, even those without an existing interest in the topics.

20 in stock

SKU: DroomDOK Category:

Description

AFRIKAANS

Die Droomreeks is ontwerp om die kleinspan bloot te stel aan opwindende nuwe uitdagings.

Die aktiwiteite kan enige 9–11-jarige onafhanklik besig hou, terwyl die jonger span (6–8 jaar oud) met ’n bietjie hulp die konsepte kan begryp en self lekker kan speel.

Die Toekomstige Dokter sluit meer as 12 aktiwiteite in wat:

  • die verskillende liggaamstelsels verduidelik

  • leer oor die verskillende soorte dokters

  • die liggaam bekendstel met interessante feite

  • speel-speel oogtoetse insluit

  • help om dokter-handskrif te ontsyfer

  • en kinders laat oefen om hul eie dokter-handtekening te maak


ENGLISH

The Dream Series is designed to introduce kids to exciting new challenges.

The activities can keep 9–11 year olds independently engaged, while younger children (ages 6–8) can grasp the concepts with a bit of guidance and join in the fun.

The Future Doctor book includes 12+ activities that:

  • explore different body systems

  • teach about various types of doctors

  • introduce fascinating facts about the human body

  • include playful eye tests

  • help kids decode doctor handwriting

  • and let them practice their doctor signature

Additional information

Dimensions 29,7 × 21 × 3 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Toekomstige Dokter Droomreeks”

Your email address will not be published. Required fields are marked *