Description
AFRIKAANS
Die Droomreeks is ontwerp om die kleinspan bloot te stel aan opwindende nuwe uitdagings.
Die aktiwiteite kan enige 9–11-jarige onafhanklik besig hou, terwyl die jonger span (6–8 jaar oud) met ’n bietjie hulp die konsepte kan begryp en self lekker kan speel.
Die Toekomstige Dokter sluit meer as 12 aktiwiteite in wat:
-
die verskillende liggaamstelsels verduidelik
-
leer oor die verskillende soorte dokters
-
die liggaam bekendstel met interessante feite
-
speel-speel oogtoetse insluit
-
help om dokter-handskrif te ontsyfer
-
en kinders laat oefen om hul eie dokter-handtekening te maak
ENGLISH
The Dream Series is designed to introduce kids to exciting new challenges.
The activities can keep 9–11 year olds independently engaged, while younger children (ages 6–8) can grasp the concepts with a bit of guidance and join in the fun.
The Future Doctor book includes 12+ activities that:
-
explore different body systems
-
teach about various types of doctors
-
introduce fascinating facts about the human body
-
include playful eye tests
-
help kids decode doctor handwriting
-
and let them practice their doctor signature
Reviews
There are no reviews yet.